Bristol Blenheim

Bristol Blenheim
Blenheim Mark IV van 21 Eskader te Bodney in Augustus 1941
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Bristol Aeroplane Company
Nooiensvlug 25 Junie 1936
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Aantal gebou 4,422
Ontwikkel van Bristol 142 Britain First

Die Bristol Blenheim is 'n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog hoofsaaklik deur die Britse Lugmag gebruik was. Die prototipe het sy nooiensvlug op 25 Junie 1936 voltooi.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy